Original Research

Pylstertmotte (Lepidoptera: Sphingidae) van die Nasionale Krugerwildtuin

M. A. van den Berg, J. B. Vermeulen, H. H. Braack, Antoinette L. Braack
Koedoe | Vol 18, No 1 | a912 | DOI: https://doi.org/10.4102/koedoe.v18i1.912 | © 1975 M. A. van den Berg, J. B. Vermeulen, H. H. Braack, Antoinette L. Braack | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 29 July 1975 | Published: 29 July 1975

About the author(s)

M. A. van den Berg,
J. B. Vermeulen,
H. H. Braack,
Antoinette L. Braack,

Full Text:

PDF (2MB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

'n Totaal van 42 spesies van pylstertmotte is in die Nasionale Krugerwildtuin versamel. Die bekendste hiervan is die patatrusper (Herse convolvuli (L)) en die dood-skedelmot (Acherontia atropos (L)). Die volgende spesies wat versamel is, se voorkoms is nog nie voorheen vir die Republiek van Suid-Afrika aangemeld nie nl. Pemba flavillacea (Walk.), Praedora plagiata (R. &J.), Leptoclanis basalis (Walk.), Polyptychus calcareus (R. &J.), Polyptychus compar (R. &J.), Nephele aequivalens (Walk.), Nephele peneus (Cram.), Hippotion roseipennis (Butler) en Xenosphingia jansei (Jord.). Die verspreiding van Oligographa juniperi (Bsd.) wat langs die kusgebiede van Natal en die Oos-Kaap aangetrefword, is op verskeie plekke in die Krugerwildtuin versamel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2003
Total article views: 2047


Crossref Citations

No related citations found.